Skip to content

‘n Mengsel-Moes-Hoes

Kyk ek na my hande:
Vuil, gebroke verbrokkelende vel,
probeer ek greep kry, vas hou plek.
Sodat ek jou kan vertel.

Soos skuim en water,
beweeg my gedates tussen deur
dié menslike-seer. En onthou ek
toe ons treinbrûe
die kans gevat het, en
op die lewe se sagte-staalnet
gedans het.

Die sydpaadtjie sit my
boude koud en nat, my
spiere siek ensat
van
verveeling en spot.

Lig ek my hoof van die stof:
Kyk die Berg-God in die Oog
en stoot die kool-bredie
agter uit
op die stoof.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar