Skip to content

Meneer vriendlik

Almal hier is mos Meneer Vriendlik,
met elke glimlag word idees dood, verstik.
Aan bitter messe wat van jul glimlagge glei.

Verveelde, geiriteerde stywe nekke
is al wat oor is van jul gebroke sielle
en verlate drome.

Wig links en regs, op jou sigarette,
tog die eengiste geluks-plesier:
wat jou dag sal hê.

So ek voel ‘n fok oor jou gevoelings oor my,
ek will nie ook met jou stry.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar