Skip to content

Genees

Digte soos asem
vloei uit my uit.
Gedagtes, gevoelings,
haat en liefde
getransformeer:

In woorde,
om die wêreld se seer
te ontlas.

Sodat ons deur
sinne.
‘n wêreld kan skep,
wat ons almal pas.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar