Skip to content

Bloed Trek

Dié bloed van my aan-gesig:
‘n laat waansinnige-middernag, jou asem-snik!
in ‘n ander arm: Ek ontwaak.

Dié huis in dowwe-stowwe-lig:
Al die tye wat ek verlaat het;
glimlagge wat verkoel en verdoem nou is:
Lê ek nou
net hier.
Nog op wag vir die kamstige brief
wat jy nog stuur!

‘n godeloose vakuum is ek nou,
trek ek die bloed van my aangesig,
wanneer ek my arms om dié
niks vou!

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar