Skip to content

Ek mis jou

Dis vir my erg,
dit waaroor my brein
my hart , terg.

Skynbeeld skaduwee gedagtes,
projecteer voor my oe, terwyl ‘n
nasie om tafels sit en snuif
aan die swart pad se wit lyne.

Die pad wat eens een was,
ons pad was, is ongelukkig verbrokkeled,
vol slagate van hartseer en verlange.

Ek smag na jou, ek soek jou op elke gesig.
Soos ‘n polisiehond, probeer ek jou uit ruik.
Probreer ek jou water-omhulsende vel
weer teen my bors te druk.

Om in die klop klop van jou hart
weg gedra te word.
Sodat ek myself kan toelaat
om in ‘n onraakbare tyd’s bubble te leef
en te weet, eks met my maat.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar