Skip to content

Manifesto, vir nou?

Kom ons trek ons stywe klere uit!
En vry,
Mekaar,
asof dit die 60’s is,
sonder die acid.

Sonder die politiese rede of geloofs druk,
kom ons maak liefde
in pare van drie,
sonder awkward feelings!

Kom ons groei boom,
tot die plantasies strek tot die
horison.

Kom ons Maak ons eie reels op,
en fokken skryf kaalvoet.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar