Skip to content

Bubblewrap

Terwyl die blommekinders van die 60’s:
Voor hul tv’s sit en bubblewrap
POP!

Sluk die ander generasies aan hulle
bitter-hartseer branewyn dop!

Sit mans met goue kettings
wat deur boose-bosse-borshare glans:
Langs ‘n dam en hengel
en in dronkenskap:
sing liedtjies van die ou transvaal
en my engel!

Maar daars mos niks fout met ons nie,
dis mos die Government of die Duiwel se skuld:
Dat ons nie werk het nie,
dat ons nie ons vingers
uit ons eie gate uit trek nie.

Maar ja wat, vriend!
Ek stem saam, land uit moet ons nou,
voordat die Nuwe Suid Afrika
mos op ons bubbles
toe vou!

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar