Skip to content

Die Dae voor woensdag

Ek vee my oë uit:
Dis Woensdag!

Wat het van al die dae geword?
Die dae voor woensdag.
Het ek geslaap?

Was ek hier of
was ek daar?
24 uur ‘n dag
en skaars ‘n uur
daarvan
kan
ek
onthou.

Daars nie genoeg tyd oor nie.
Ek verlang nou
terug, na die
dae voor Woensdag.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar