Skip to content

NET vir Jou

Ek begeer om jou hart se lied te verander,
Om jou geloof in die Niks te toets.
Dit sal nooit gebeur nie, Ek sal nie
die wereld ‘n beter plek kan maak nie,
al wou ek:

Jy is ‘n skeep in die wind, sonder koers
Soos die kronkels in die water, is jou keuses.
Jou geloof, gebasseer op die uitsaai van Sabc 2.

Onwetend sal jy bly:
Dat jy jou menswees verloor
en in die proses ‘n slaaf van slawe word.

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar