Skip to content

Fok jou!

Ek is ‘n digter ook:
My pen raak nie elke dag blaaie nie,
ek drink nie wyn met intellectuelles nie,
ek voel nie altyd “diep” nie.
Ek is seker jou woordeskat en spelling is better as myne.

Ek voel ‘n fok vir wat jy dink oor my,
ek hoef nie my kak op papier
te publish nie, ek’t soort van
‘n day-job.

Maar saans, rooke ek maar my siggarettjie,
drink my koppie koffies, kyk uit my venster
na tafelberg, hymm een-of-ander Koos Kombuis song,
en skryf my gedagtes, as digter, as fokken mens.
Ook
op papier uit.

 

Leave a Reply

%d bloggers like this:
Skip to toolbar