Trotse pa en vlugvoetige sokkerspeler
Augustus 17, 2014 in Uncategorized
Mag ek maar spog oor my vlugvoetige seun? Hier speel hy sokker vir St Georges Grammar School teen Rosebank Primary. St Georges het 7 – 1 gewen.
Ek het die volgende kamera- en lenskombinasie gebruik vir al die foto’s: Canon 7D & Canon EF70-200mm f/2.8L USM + 1.4x aanpasser.
Kliek op elke foto om dit groter te maak.
1/800 f6.3 ISO250 (155mm)
1/800 f6.3 ISO400 (182mm)
1/800 f6.3 ISO250 (168mm)
1/800 f6.3 ISO400 (160mm)
1/800 f6.3 ISO200 (195mm)
Dit is hulle baie wonderlike, geduldige afrigter, Grant Esterhuizen.
1/800 f6.3 ISO640 (280mm)
Besoek gerus St Geoerge’s se weberwerf. Ek het baie van die foto’s daarop geneem.
tina10 het gesê op Augustus 18, 2014
En sy skoolwerk? (dis die onderwyser in my wat altyd so vra)
izakdv het gesê op Augustus 18, 2014
Tina. Dis amptelik. Hy hou meer van sokker as van Wiskunde. As hy kon, sou beslis nie ‘n student gewees het nie, maar sy rapport is heeltemal aanvaarbaar.
perdebytjie het gesê op Augustus 18, 2014
Pragtige aksiefoto’s!
izakdv het gesê op Augustus 18, 2014
Dankie!
spokie het gesê op Augustus 18, 2014
@izakdv
Ek kan sien jy het rede om trots te wees! Pragtig.
izakdv het gesê op Augustus 18, 2014
Ek is bly jy stem saam, Spokie.
frik van eeden het gesê op Augustus 20, 2014
@izakdv
Wat ‘n smart laaitie – verstaan jou trots en stem saam!