by

Trotse pa en vlugvoetige sokkerspeler

Augustus 17, 2014 in Uncategorized

 Mag ek maar spog oor my vlugvoetige seun? Hier speel hy sokker vir St Georges Grammar School  teen Rosebank Primary. St Georges het 7 – 1 gewen.

Ek het die volgende kamera- en lenskombinasie gebruik vir al die foto’s: Canon 7D & Canon EF70-200mm f/2.8L USM + 1.4x aanpasser.

Kliek op elke foto om dit groter te maak.

sggs soccer 01

1/800 f6.3 ISO250 (155mm)

sggs soccer 02

1/800 f6.3 ISO400 (182mm)

sggs soccer 03

1/800 f6.3 ISO250 (168mm)

sggs soccer 04

1/800 f6.3 ISO400 (160mm)

sggs soccer 06

1/800 f6.3 ISO200 (195mm)

sggs soccer 05

Dit is hulle baie wonderlike, geduldige afrigter, Grant Esterhuizen.

1/800 f6.3 ISO640 (280mm)

 Besoek gerus St Geoerge’s se weberwerf. Ek het baie van die foto’s daarop geneem.

7 antwoorde op Trotse pa en vlugvoetige sokkerspeler

  1. tina10 het gesê op Augustus 18, 2014

    En sy skoolwerk? (dis die onderwyser in my wat altyd so vra)

    • izakdv het gesê op Augustus 18, 2014

      Tina. Dis amptelik. Hy hou meer van sokker as van Wiskunde. As hy kon, sou beslis nie ‘n student gewees het nie, maar sy rapport is heeltemal aanvaarbaar.

  2. Pragtige aksiefoto’s!

  3. spokie het gesê op Augustus 18, 2014

    @izakdv
    Ek kan sien jy het rede om trots te wees! Pragtig.

  4. izakdv het gesê op Augustus 18, 2014

    Ek is bly jy stem saam, Spokie.

  5. @izakdv
    Wat ‘n smart laaitie – verstaan jou trots en stem saam!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.