by

Kiara Lodge, Clarens

Augustus 16, 2014 in Uncategorized

Ek is steeds besig met my vakansiekiekies.

Ons het so twaalf kilometer buite Clarens in Kiara Lodge gebly.

(Kliek op elke foto om dit groter te maak.)

clarens kiara 02

So lyk dit in die nag. Die sterstrepe kry ’n mens deur die lens 30 minute lank oop te hou.

Canon 5DmkII & Canon EF16 f/2.8L USM & Manfrotto driepoot & Hähnel sluiterkabel

30 minute en 49sekondes f7.1 ISO400 (16 mm)

clarens kiara 04

Dieselfde heuwel, nou tydens ’n laatmiddagstappie.

Canon 5DmkII & Canon EF24-70 f/2.8L USM

1/60 f10 ISO100 (28 mm)

Clarens Kiara 01

En so lyk die oord. Hierdie foto is geneem vanaf die heuwel in die vorige twee foto’s.

Canon 5DmkII & Canon EF24-70 f/2.8L USM

1/125 f7.1 ISO100 (24 mm)

clarens kiara 03

Een van die mooi ou huise wat behoue gebly het op die perseel.

Canon 5DmkII & Canon EF24-70 f/2.8L USM

1/40 f10 ISO250 (32 mm)

 Besoek gerus Clarens News (www.clarensnews.co.za) as julle meer oor die dorp en die talle moontlikhede vir akkommodasie sou wou weet.

Kliek hier vir nog vakansiefoto’s.

9 antwoorde op Kiara Lodge, Clarens

  1. tina10 het gesê op Augustus 16, 2014

    Pragtig soos gewoonlik.

  2. Pragtige foto’s!

  3. spokie het gesê op Augustus 18, 2014

    @izakdv
    30 minute aan ‘n lensopening? Sjoe. Unieke foto.
    Die heuwel is pragtig in goud.

  4. @izakdv Jy het dit reg gedoen! My pieng is @perdebytjie joune is @izakdv ens.Jy moet net altyd seker maak ,want soms stem die pieng nie ooreen met die skuilnaam nie.Dan kliek jy op die persoon se skuilnaam en dit gaan na die blad waar jy sy pieng kan sien.Gewoonlik is dit in rooi.Dan weet jy jy is reg.

Los ’n antwoord vir perdebytjie. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.