by

Using the Pen for Justice: How writers transform society

Maart 25, 2014 in Uncategorized

 

Kom ontmoet die man wat hierdie wonderlike spotprente teken!

20140323rsoektog

 

Saterdag 29 Maart 14:00 – 16:00

Plek: Bibliophilia, 48 Albert Road, Woodstock

Nancy Richards, van SAFM, sal met vier skrywers gesels oor die pen en geregtigheid. Kom kuier asseblief saam en kom praat saam.

Die vier van ons wat saam met Nancy sal optree, is:

–       Brandan Reynolds, wat vir RapportBusiness day en die Weekend Argus spotprente teken.

–       Anastasia de Vries, skrywer en akademikus (voorheen van Rapport)

–       Karin Schimke, die digter en boekredakteur van die Cape Times

–       Izak de Vries, ’n b(l)ogger

Brandan sal afdrukke van sommige spotprente verkoop. Dis ‘n geleentheid, mense!

Die middag word deur Crossing Bridges Africa, gereël. Hulle werk daaraan om mense van verskillende kulture met mekaar te laat saamwerk, saam te laat kuier en saam te laat lag.

Skakel gerus met Ros Irlam vir meer besonderhede, of om te bespreek: [email protected]

using pen for justice

‘n Donasie van R75,00 per persoon word voorgestel – dit sluit tuisgemaakte gemmerbier en eetgoed in.

LAPA Uitgewers is ’n medeborg van hierdie geleentheid.

lsm

3 antwoorde op Using the Pen for Justice: How writers transform society

  1. Elly het gesê op Maart 25, 2014

    As ek maar naby genoeg was.

  2. tina10 het gesê op Maart 26, 2014

    Niks gebeur hier in die Noorde

  3. Jy sal seker vir die van ons wat ver is meer vertel na Saterdag?

Los ’n antwoord vir tina10. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.