by

InZync is AmaZink

Maart 23, 2014 in Uncategorized

As julle nou regtig goeie poësie wil sien, hier is dit.

Kaapse en Australiese digters in ‘n ongelooflike omgewing: Mbongeni Nomkonwana, Burni Aman and Luka Lesson.

Dit is boonop gratis. Selfs die vervoer soheentoe is gratis. Parkeer jou motor by die Kuns- en Sosiale Wetenskappegebou, en klim in ‘n gratis bussie.

Woensdag 26 Maart 2014.
19:00 vir 19:30
Amazink Eatery, Kayamandi, Stellenbosch.

inzink

Regards and Respekt!
The SLiP collective.

8 antwoorde op InZync is AmaZink

  1. tina10 het gesê op Maart 24, 2014

    Lekker om jou weer ‘n slag te sien

  2. Mag dit vir almal wat teenwoordig sal wees in ‘n wonderlike Woensdagaand uitdraai 🙂

  3. Dit sou ek nou werklikwaar wou bywoon….

  4. maryna het gesê op Maart 25, 2014

    Onlangs ‘About Beauty: A love letter’ van jou gelees. Wou net sê dit was beautiful en ‘n insigryke ervaring.

Los ’n antwoord vir monicahaddad. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.