InZync is AmaZink
Maart 23, 2014 in Uncategorized
As julle nou regtig goeie poësie wil sien, hier is dit.
Kaapse en Australiese digters in ‘n ongelooflike omgewing: Mbongeni Nomkonwana, Burni Aman and Luka Lesson.
Dit is boonop gratis. Selfs die vervoer soheentoe is gratis. Parkeer jou motor by die Kuns- en Sosiale Wetenskappegebou, en klim in ‘n gratis bussie.
Woensdag 26 Maart 2014.
19:00 vir 19:30
Amazink Eatery, Kayamandi, Stellenbosch.
Regards and Respekt!
The SLiP collective.
tina10 het gesê op Maart 24, 2014
Lekker om jou weer ‘n slag te sien
izakdv het gesê op Maart 25, 2014
Ek is te min hier, Tina!
exionperfexi het gesê op Maart 24, 2014
Mag dit vir almal wat teenwoordig sal wees in ‘n wonderlike Woensdagaand uitdraai 🙂
izakdv het gesê op Maart 25, 2014
Jip!
monicahaddad het gesê op Maart 24, 2014
Dit sou ek nou werklikwaar wou bywoon….
izakdv het gesê op Maart 25, 2014
Dit is die moeite werd, Monica.
maryna het gesê op Maart 25, 2014
Onlangs ‘About Beauty: A love letter’ van jou gelees. Wou net sê dit was beautiful en ‘n insigryke ervaring.
izakdv het gesê op Maart 25, 2014
Dankie, Maryna. Ek is bly! Was lekker om dit te skryf.