by

Naked girls reading

Februarie 22, 2014 in Uncategorized

Ek het nie hierdie foto’s geneem nie. Dit is aan my gestuur deur die organiseerders van “Naked girls reading”.

PIC BY ANYA KOVACS L-R Lady Magnolia, BlackSoda, Golden Delishas, Eva Bee

Yup. Poedelnakend sal hulle letterkunde lees.

PIC BY ANYA KOVACS L-R Golden Delishas, Eva Bee, BlackSoda, Lady Magnolia

(Foto’s deurAna Kovacs)

Wanneer? 27 Februarie 2014

Waar? 6 SPIN ST RESTAURANT, in Spinstraat, Kaapstad

Hoe laat? Die deur word om 19:00 oopgestoot, die vertoning begin 0m 20:00

Is die vroue regtig kaal? Ja.

Kaartjies kos R125 en is eksklusief aanlyn te koop by: www.quicket.co.za/events/4259-naked-girls-reading-presents-love-sick

 

Nou, ja!

9 antwoorde op Naked girls reading

  1. tina10 het gesê op Februarie 22, 2014

    Grinnik… mens het nooit alles gesien nie… gelukkig gebruik hulle nie ou tannies nie … dalk dink hulle ons lees nie?

  2. drie HONDERD sterre vir Tina se opmerking! (-;

  3. Ek dink dit is ´n erkenning dat die mens nie meer lees nie en dié lyk vir my na ´n wanhopige poging om dit te verander. Glo nie dit gaan maak dat een enkele boek meer verkoop gaan word nie.

  4. My vrou sal kla, so ek sal nie gaan nie.

  5. Ek wonder hoekom het hulle skoene aan? Seker oor daar iets sensueel is aan sulke hoge spykerhakke 🙄

  6. Elly het gesê op Februarie 23, 2014

    Wat gaan hulle lees? Gedigte? Kortverhale? Is dit nuwe bekendstellings?

  7. Ek neem aan hulle gaan hardop lees , soos in voordragte lewer ?
    Is dit ‘n poging om die aandagafleibaarheid van die toehoorders te toets ? Aaaag wat , as dit tog net die volk aan het lese kan kry , heilig die middelle seker maar die doel . . . 🙂 (vat jy jou Cannon saam, Izak ?) Ek sallit nie kan maak nie, my Kaapsedraai is ongelukkig eers bietjie later ~ met die Woordfees en die Argus fietstrap .

  8. maryna het gesê op Februarie 24, 2014

    O lekker, bietjie aksie in Slaapstad! ‘n Glorified stripshow! Ek wonder net wat presies Golden Delishas uit daardie enorme ou wêreldatlas gaan voorlees, maar dit maak seker nie saak nie. Voorspoed aan die organiseerder(s), hoop regtig dit is ‘n sukses.

  9. Gert het gesê op Februarie 24, 2014

    Nice blog Izak.

    Watter Afrikaanse boeke, onder die 21ste eeu generasie, kan jy vir my aanbeveel?

    G

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.