by

Grootgeword

Junie 26, 2012 in Sonder kategorie

Ek ken hierdie meisiekind al vandat sy in doeke was. En kyk nou net hier.

 

Funie is gewoonlik agter die kamera (sy help my dikwels as ek skiet), maar hierdie keer het sy my darem toegelaat om háár af te neem.

 

Sy sê die volgende keer wanneer dit gebeur, is wanneer sy trou.

 

Kyle is die gelukige kêrel wat haar hand gewen het vir die matriekdans.

 

Al die foto’s hierbo is geneem met ’n Canon 7D en ’n Canon 24 – 70mm f.28 L lens. Die lig is verskaf deur twee Canon Speedlight 430-flitse wat deur wit sambrele geskiet is.

 

 

Want sy is dit werd!

 

Hierdie een is geskiet met ’n Canon 7D en ’n Canon 85mm 1.8 lens.

8 antwoorde op Grootgeword

  1. TS het gesê op Junie 27, 2012

    interessante stelling: ‘Want sy is dit werd?’ Hoe besluit mense oor wat ander werd is?

  2. avega het gesê op Junie 27, 2012

    Pragtige foto’s. Net ‘n paar dae gelede is Blikskottel hier op die blogs uitgeskel as ‘n perverse pa omdat hy foto’s van sy dogter geplaas het wat minder been gewys het as joune hier. Ek wonder wat die bewakers van sedes hiervan sal sê. Ek hou baie van haar rok.

  3. Izakdv het gesê op Junie 27, 2012

    Tina. Afrikakind hierbo slaan die spyker op die kop. Dis maar ‘n tong-in-die-kies-opmerking oor al (vals) diamantjies.

  4. Izakdv het gesê op Junie 27, 2012

    Sy het dit self ontwerp, Vega

  5. Izakdv het gesê op Junie 27, 2012

    Jy’s doodreg. Dit was ‘n spot met die advertensie.

  6. pienkvolla het gesê op Junie 27, 2012

    Ek like die laaste foto kwaai.

  7. avega het gesê op Junie 27, 2012

    Dit maak dit nog meer besonders.

  8. Izakdv het gesê op Julie 9, 2012

    cool

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.