Oe, die oë
Mei 5, 2012 in Sonder kategorie
Woensdag laatmiddag geneem.
Canon 7D, Canon 24 – 70 f2.8 L USM lens
1/160 f5 ISO2000 (64 mm)
by izakdv
Mei 5, 2012 in Sonder kategorie
Woensdag laatmiddag geneem.
Canon 7D, Canon 24 – 70 f2.8 L USM lens
1/160 f5 ISO2000 (64 mm)
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
benvanbruggen het gesê op Mei 5, 2012
Die Taliban het die antwoord.
bloukaap het gesê op Mei 6, 2012
insane foto
loudavisi het gesê op Mei 6, 2012
Vreeslik mooi..
sjoe, nou sien mens net die siel..
TS het gesê op Mei 6, 2012
hartseer…. het jy nog foto’s van haar?
avega het gesê op Mei 6, 2012
Net oë. Die res maak nie saak nie.
pasella het gesê op Mei 6, 2012
Vensters van die siel inderdaad.
Doubtingthomas het gesê op Mei 6, 2012
Pragtige foto van pragtige oë….
Izakdv het gesê op Mei 6, 2012
Bruggie. Sommige mense wat ek goed ken dra hulle doekies (met of sonder probleme), ander wil glad nie. ‘n Goeie Moslemvriendin dra geen doek nie, sy sê: “I wear my veil around my heart.”
Izakdv het gesê op Mei 6, 2012
Thanks, Pruimtwak!
Izakdv het gesê op Mei 6, 2012
PRESIES!
Izakdv het gesê op Mei 6, 2012
Tina. Sy was ‘n gewillige model. Ek ses goeie foto’s. Twee is portretstudies (kop en skouers) – ‘n mens sien natuurlik maar swart. Maar hierdie een wys haar oë die beste.
Izakdv het gesê op Mei 6, 2012
Inderdaad!
Izakdv het gesê op Mei 6, 2012
Ek stem saam!
Izakdv het gesê op Mei 6, 2012
Dankie. Dis inderdaad haar oë wat dit maak.
benvanbruggen het gesê op Mei 6, 2012
Solank die vroue self kies. Ek verstaan ook waarom die Taliban en konserwatiewe Muslims wal gooi teen vlak Amerikaanse
kultuur.Maar ek meen dit kan gedoen word sonder die dominering van 50% van die
bevolking.
HeavyHenry het gesê op Mei 6, 2012
Nice!
Izakdv het gesê op Mei 7, 2012
Jip! Ek stem saam.
Izakdv het gesê op Mei 7, 2012
dankie