Nostalgie
Mei 1, 2012 in Sonder kategorie
Die eerste keer dat ek alleen kon gaan vry, het ek my ouma se Volla geleen.
Verlede week het ’n familielid se seun en sy meisie kom kuier.
Hulle het ’n Volla gehuur.
Hoe wonderlik om jonk te wees.
Hoe wonderlik was dit om aan die jong mense te verduidelik hoe om die neus oop te maak!
benvanbruggen het gesê op Mei 1, 2012
Onpraktiese stukkie kar, n Volla .
loudavisi het gesê op Mei 2, 2012
😀
Heerlik om jonk te wees
TS het gesê op Mei 2, 2012
lekker…
HeavyHenry het gesê op Mei 2, 2012
Lekker!
Izakdv het gesê op Mei 5, 2012
dit het vier wiele, ‘n enjin en ‘n agtersitplek. ‘n vryer het NIKS meer nodig nie.
Izakdv het gesê op Mei 5, 2012
inderdaad, lou!
Izakdv het gesê op Mei 5, 2012
jip!
Izakdv het gesê op Mei 5, 2012
jip!