Ligspel in Beaverlac
Februarie 24, 2012 in Sonder kategorie
Verlede Saterdagaand geneem in Beaverlac.
Die lig is verskaf deur die sterre, ’n klein flitsie en gloeistokkies.
Vir die tekkies:
Canon 7D & Canon 24 – 105 L IS USM lens
68s opening, ISO 400, f4.5
Manfrotto 055XPROB Pro-driepoot met ’n Manfrotto 804RC2 3-rigtingkop
’n Kabel vir die sluiter
lora2me het gesê op Februarie 24, 2012
Asemrowend!
loudavisi het gesê op Februarie 24, 2012
Stunnning!
avega het gesê op Februarie 24, 2012
Man ek dink jy’s goed, dis nou maar net hoe dit is.
Perdebytjie het gesê op Februarie 24, 2012
Sjoe!Dis besonders!
Madhatter het gesê op Februarie 24, 2012
Baie, baie mooi.
shlwanjan het gesê op Februarie 25, 2012
“I can see dead people!”
ek speel net. (-; dis absoluut stunning.
Izakdv het gesê op Februarie 25, 2012
dankie!
Izakdv het gesê op Februarie 25, 2012
bly jou dink so!
Izakdv het gesê op Februarie 25, 2012
Jy laat my goed voel!
Izakdv het gesê op Februarie 25, 2012
dankie!
Izakdv het gesê op Februarie 25, 2012
baie dankie!
Izakdv het gesê op Februarie 25, 2012
Jong, ek het opsetlik die model so geplaas dat sy skimagtig deel is van die foto. So, dankie!
bloukaap het gesê op Februarie 27, 2012
iets van dit maak my bang
rosiemetdorings het gesê op Februarie 27, 2012
As ek nie kan mik en dan die knoppie druk nie, kan ek dit nie afneem nie.
Hierdie is werklike treffend
Izakdv het gesê op Februarie 29, 2012
jy kyk diep, Bobby
Izakdv het gesê op Februarie 29, 2012
Dis pret! Dankie.