by izakdv
September 27, 2011 in Sonder kategorie
Google is vandag 13 jaar oud. Wat het ons voor hulle gedoen?
TS het gesê op September 27, 2011
seker die rykste 13jarige wat ek ‘ken’
shlwanjan het gesê op September 27, 2011
My 13 jarige dogter en haar 13 jarige maatjie het ook so pas hierdie logo van vandag opgemerk, en hulle is baie ingenome met die sinkronisiteit {-; Ja, hulle sal nooit weet wat het ons voor dit gedoen nie, nê!
lora2me het gesê op September 27, 2011
Ons eie inligting gesoek en nageslaan … maar dis darem baie vinniger vandag. Geluk Google!
Izakdv het gesê op September 27, 2011
ek het! so ‘n rooi stel…
maar jou meisiekind is ouliker 😉
Sê jy!
die wêreld het baie verander vandat hulle gebore is.
jip!
Izakdv het gesê op September 28, 2011
lekker!
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.
Naam *
E-pos *
Webwerf
Notify me of follow-up comments by email.
Notify me of new posts by email.
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
Onthou My