Google gedenk Freddie Mercury
September 5, 2011 in Sonder kategorie
Besoek Google vandag, kliek en skakel die klank aan, veral as jy ‘n Queen-fan is.
Andersins kan julle hier kliek vir ‘n bespreking en ‘n YouTube-weergawe.
Lank lewe Freddie Mercury!
Neander het gesê op September 5, 2011
Dynamite with a laser beam!
Lekker.
avega het gesê op September 5, 2011
Nooit geweet hy was ‘n Indier nie. My verering het nou nog toegeneem.
Izakdv het gesê op September 11, 2011
mooi gesê
Izakdv het gesê op September 11, 2011
Lekker, inderdaad!
Izakdv het gesê op September 11, 2011
jip, verstommende mens