by

Drie Reisigers

Augustus 1, 2011 in Sonder kategorie

 

Johan Badenhorst, Dana Snyman en Johan Bakkes

wat hulle stories vertel

met Valiant Swart

wat liedjies sing oor die langpad

 

Atterburyteater

5–6 Aug 2011 

20:00

 

Bespreek by Computicket

5 antwoorde op Drie Reisigers

  1. Het jy hom nou al gevra????

  2. rewaco het gesê op Augustus 1, 2011

    Ag, nee! Ek is albei daardie aande besig.

  3. TS het gesê op Augustus 1, 2011

    eish en nou bly ek aan die gatkant van SA

  4. flapoor het gesê op Augustus 1, 2011

    Dis nou regtig ‘n nice cd – speel hom as ons langpad ry.

  5. Kommibiekie diekant toe – dit klink heerlik!

Los ’n antwoord vir flapoor. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.