Basta met Buchan!
Junie 29, 2011 in Sonder kategorie
Dis altyd lekker wanneer Angus Buchan ‘n intelligente klap kry. Kyk hier!
Daar is ‘n video (van KykNet) en ‘n skakel na Rapport toe.
Geniet dit!
Junie 29, 2011 in Sonder kategorie
Dis altyd lekker wanneer Angus Buchan ‘n intelligente klap kry. Kyk hier!
Daar is ‘n video (van KykNet) en ‘n skakel na Rapport toe.
Geniet dit!
Modigliani het gesê op Junie 29, 2011
Ek sien ook niks?
net myself het gesê op Junie 29, 2011
Ek kan nie die video kyk nie, so kan nie regtig comment op wat gese is nie. Ek weet net ek is nie ‘n Oom Angus fan nie en ek sien ‘n aartappel elke keer as ek sy gesig sien.
bloukaap het gesê op Junie 29, 2011
dit gaan my verstand te bowe dat na 1000e jare ‘dit’ nog steeds ‘n ‘debat’ is. hoe verveeld (en vervelig) is die mensdom nie. hetro/homo ….. each to his own. so what. Izak ek dink ‘die’ is ‘n gesprek wat net deur ‘voorskriftelikes’ aan die gang gehou word. mens MOET dit nie waardig met deelname nie. waardes en orientasie gemeenskaplik eksklusief? red die volk. lank lewe vryheid van keuse!
frikve het gesê op Junie 29, 2011
Hi Izak, Hierdie ou oom (Angus) is besig om ‘n klomp manne (98% Afrikaanse mans let wel!) verskeie treë terug na die middeleeue te neem. Die wêreld word gedurig op hol gejaag deur die grootbekke van die dag – en die media maak lekker geld, en dis anyway hulle jop. Ek is seker dat as mens al die grootbekke in die land kan stil kry dat ons mense vir hulleself kan begin dink, sal ons iewers kom op pad na ‘n beter wêreld.
Izakdv het gesê op Junie 29, 2011
@Charlene en @Jeanne: Kliek maar net onder die video, daar is nog ‘n skakel
Izakdv het gesê op Junie 29, 2011
Dis ongelukkig baie moeilik vir mense wat nog in die ban is van die hellepredikers om vry te wees, Pruimtwak.
Izakdv het gesê op Junie 29, 2011
Kazi, inderdaad. Dis net jammer dat mense soos Buchan soveel seer veroorsaak.
Izakdv het gesê op Junie 29, 2011
Skuus, ek het per ongeluk vir jou by Gousblom geantwoord.
Izakdv het gesê op Junie 29, 2011
jip.
Izakdv het gesê op Junie 29, 2011
Ek stem vir verdraagsaamheid, daarom juis dat mense soos Buchan my dwars in die krop steek – soos ET en Malema ook.
Izakdv het gesê op Junie 29, 2011
I love them, BUT…
Izakdv het gesê op Junie 29, 2011
Dis jammer daar is nie meer mense wat bereid is om vir hulleself te dink nie!