by

Funi!

Mei 22, 2011 in Sonder kategorie

 

Die mooi meisie hierbo is Funi. Sy woon in Athlone, net langs die rioolwerke. (“This is the smell of our place,” sê sy gister ewe ironies.) Sy’s baie slim en werk verskriklik hard – is op pad na ’n hele aantal onderskeidings.

 

Funi wou leer foto’s neem, so toe wys ek haar ’n paar wenke, neem haar saam toe ek wou gaan skiet, stop ’n Canon in haar hand en sê: “Neem!” Die drie foto’s hieronder het sy geneem – gistermiddag.

 

Jy sou nie sê dis haar eerste foto-uitstappie nie!

Kleinrooiborssuikerbekkie

 

Gryskopmeeue

 

Kuifkopvisvanger

 

Wys jou, ’n halwe kans is al wat sommige mense nodig het.

20 antwoorde op Funi!

  1. Maankind2 het gesê op Mei 22, 2011

    Spot the talent…

  2. A chance given means a lifetime of possibilities.
    This put a smile on my face – thank you for that. 🙂

  3. louisna het gesê op Mei 22, 2011

    Funi leer baie gou en behaal ook gou sukses

  4. monicahaddad het gesê op Mei 22, 2011

    Tien uit tien vir jou wat haar ‘n kans gegee het!!

  5. pinkpolkadot het gesê op Mei 22, 2011

    WOW, pragtig!

  6. loudavisi het gesê op Mei 22, 2011

    Dis nou nice van jou, Izak.

  7. Berwick het gesê op Mei 22, 2011

    Great!

  8. Uitstekende komposisie!

  9. gobetween het gesê op Mei 22, 2011

    Very impressive. Great shots.

  10. ‘n halwe kans, ‘n goeie kamera en iemand wat haar die geleentheid daartoe bied

  11. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    Sy het dit!

  12. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    She’ll go far Lyndatjie

  13. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    Sy’s skerp, ouboet

  14. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    Dis vir my lekker, Monica

  15. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    Inderdaad!

  16. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    Dis lekker, Lou

  17. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    Sy’s goed, ja.

  18. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    Ek stem!

  19. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    I agree!

  20. Izakdv het gesê op Mei 22, 2011

    En iemand wat die geleentheid gryp!

Los ’n antwoord vir pinkpolkadot. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.