Funi!
Mei 22, 2011 in Sonder kategorie
Die mooi meisie hierbo is Funi. Sy woon in Athlone, net langs die rioolwerke. (“This is the smell of our place,” sê sy gister ewe ironies.) Sy’s baie slim en werk verskriklik hard – is op pad na ’n hele aantal onderskeidings.
Funi wou leer foto’s neem, so toe wys ek haar ’n paar wenke, neem haar saam toe ek wou gaan skiet, stop ’n Canon in haar hand en sê: “Neem!” Die drie foto’s hieronder het sy geneem – gistermiddag.
Jy sou nie sê dis haar eerste foto-uitstappie nie!
Kleinrooiborssuikerbekkie
Gryskopmeeue
Kuifkopvisvanger
Wys jou, ’n halwe kans is al wat sommige mense nodig het.
Maankind2 het gesê op Mei 22, 2011
Spot the talent…
lyndatjie-farewell het gesê op Mei 22, 2011
A chance given means a lifetime of possibilities.
This put a smile on my face – thank you for that. 🙂
louisna het gesê op Mei 22, 2011
Funi leer baie gou en behaal ook gou sukses
monicahaddad het gesê op Mei 22, 2011
Tien uit tien vir jou wat haar ‘n kans gegee het!!
pinkpolkadot het gesê op Mei 22, 2011
WOW, pragtig!
loudavisi het gesê op Mei 22, 2011
Dis nou nice van jou, Izak.
Berwick het gesê op Mei 22, 2011
Great!
Bileamsedonkie het gesê op Mei 22, 2011
Uitstekende komposisie!
gobetween het gesê op Mei 22, 2011
Very impressive. Great shots.
rosiemetdorings het gesê op Mei 22, 2011
‘n halwe kans, ‘n goeie kamera en iemand wat haar die geleentheid daartoe bied
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Sy het dit!
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
She’ll go far Lyndatjie
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Sy’s skerp, ouboet
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Dis vir my lekker, Monica
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Inderdaad!
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Dis lekker, Lou
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Sy’s goed, ja.
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Ek stem!
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
I agree!
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
En iemand wat die geleentheid gryp!