Is Anton Hammerl dood?
Mei 20, 2011 in Sonder kategorie
Die Hammerl-gesin het aangekondig dat hulle aanvaar Anton is oorlede. Dié wending het gekom nadat ander joernaliste, wat saam met Anton Hammerl was toe hy laas gesien is, nou vrygelaat is. Sien die Mail & Guardian se berig daaroor.
Hammerl het foto’s aan sy plaaslike agent gestuur ure voor hy vermis geraak het. Hier is die skakel.
Om meer oor Anton Hammerl as mens te lees, kliek hier na Sukasha Singh se berig wat geskryf is toe almal nog geglo het Anton leef.
NS Ek het pas verneem dat sy lyk in die woestyn gevind is. Die ander joernaliste wat saam met hom vrygelaat is het sy lyk uitgeken.
shlwanjan het gesê op Mei 20, 2011
Dis tragies. Ek het die berig gesien, die naweek. Erg.
TS het gesê op Mei 20, 2011
Ai dis jammer…
Modigliani het gesê op Mei 20, 2011
Dit is aaklig. Geen mens verdien so iets nie. Die vrae wat deur sy familie se gedagtes draai moet sielsdodend wees.
rosiemetdorings het gesê op Mei 20, 2011
wat ‘n aaklige einde moes dit nie wees nie
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Inderdaad!
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Ek het ook so gehoop!
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Inderdaad, Tina
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Dit is.
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Sê jy, ek stem saam.
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Jip. Ek het ook daaraan gedink.
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Inderdaad
Izakdv het gesê op Mei 22, 2011
Ek stem saam.