by

Laaste kiekies van die Addo

April 27, 2011 in Sonder kategorie

Daar is mooi, en baie soorte, voëls in die Addo. Hier is ’n klompie van hulle:

 

Swartpensglansspreeu

 

Suidelike waterfiskaal

 

Kroonkiewiet

 

Bleeksingvalk

 

Hamerkop

(Hierdie outjie is ’n klein bietjie gesny – gecrop met ander woorde)

 

Gevlekte muisvoël

 

 

Namakwaduifie (wyfie)

 

Ek is die ander dag gevra oor my lense. Die meeste van hierdie foto’s is geneem met ’n Canon 300mm f4 L IS plus ’n Canon 1.4 aanpasser (converter). Maar ek het ook baie tyd geneem om die voël gewoond te maak aan my – het talle skote geskiet en saggies nader gegaan.

9 antwoorde op Laaste kiekies van die Addo

  1. louisna het gesê op April 27, 2011

    Pragtige fotos Izak

  2. Izakdv het gesê op April 27, 2011

    Baie dankie, ouboet

  3. gobetween het gesê op April 27, 2011

    Sjoe die duifie het ‘n lang stert. Moeilike onderwerp – baie goed gedoen.

  4. Die Namakwaduifie is vir my die mooiste. Hulle is mos lief daarvoor om in die pad te sit. En hulle mooi lang stertjies is so pragtig as hulle opvlie!
    Mooi foto’s, geluk!

  5. Izakdv het gesê op April 27, 2011

    Dankie, Gobetween

  6. Izakdv het gesê op April 27, 2011

    Dankie, Karin. Hulle is regtig oulik, ja.

  7. diefotoman het gesê op April 28, 2011

    Prag fotos. Ek het self n liefde vir die bleeksingvalke ek dink hulle maak stunning fotos, ek het lanklaas n muisvoël gesien.

  8. Izakdv het gesê op April 29, 2011

    Dankie, Spook.

  9. HeavyHenry het gesê op Mei 8, 2011

    Jis ek sien nou eers die reeks fotos van jou.

    Nice!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.