Kiekies van die Addo III
April 24, 2011 in Sonder kategorie
Die tweede dag het dit gereën in die Addo. Ek het vroegoggend die modder aangedurf en skielik myself midde-in ’n trop buffels bevind.
Wat doen jy op ’n nat oggend tussen ’n klomp buffels?
Jy haal jou Canon oor en begin skiet!
TS het gesê op April 24, 2011
mooi foto’s
Izakdv het gesê op April 24, 2011
Dankie Tina!
gobetween het gesê op April 24, 2011
Pragtig.
Izakdv het gesê op April 24, 2011
baie dankie!
Neander het gesê op April 24, 2011
Syncerus caffer, oulik.
KARINBRYNARD het gesê op April 24, 2011
Jou Canon het goed geskiet. Lyk my pluk sommer dadelik die grofgeskut uit, ne?
Izakdv het gesê op April 24, 2011
Jip, die arme commoners is nog nie herbenoem nie.
Izakdv het gesê op April 24, 2011
Dis buffels, onthou!