by

Kiekies van die Addo I

April 22, 2011 in Sonder kategorie

Ek wil darem so ’n laaste paar kiekies van my vakansie met julle deel.

 

Die Addo Olifantpark het olifante 😉

 

Ag moeder, ma!

 

Hier is ma, en tannie Ellie.

 

Die jongetjie was ongedurig.

11 antwoorde op Kiekies van die Addo I

  1. Briljeuse fotos en hartlik dank daarvoor.

  2. Izakdv het gesê op April 22, 2011

    Baie dankie!

  3. loudavisi het gesê op April 22, 2011

    Ek hou so baie van olifante!
    Dankie

  4. Izakdv het gesê op April 22, 2011

    Ek dink ook so, hulle is minstens kleiner. Maar die outjie hierbo was taamlik moerig. Ek het maar van hom af weggebly.

  5. Izakdv het gesê op April 22, 2011

    Dis wonderlike diere!

  6. TS het gesê op April 23, 2011

    mooi foto’s Hou veral van die middelste een

  7. Izakdv het gesê op April 23, 2011

    Dankie, Tina!

  8. Papegaaislaai het gesê op April 23, 2011

    Ons was eendag in die Addo. Al wat ons gesien het was ‘n valk, 436 miskruiers en Hapoor se opgestopte kop. Miskien moet ek eendag weer probeer.

  9. Izakdv het gesê op April 23, 2011

    Inderdaad!

  10. gobetween het gesê op April 27, 2011

    Dis ‘n pragtige babatjie. Baie mooi fotos.

  11. Izakdv het gesê op April 27, 2011

    Dankie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.