Kiekies van die Kango
April 15, 2011 in Sonder kategorie
Terwyl ons in Oudtshoorn was, het ons Knaap deur die Kangogrotte geneem.
by izakdv
April 15, 2011 in Sonder kategorie
Terwyl ons in Oudtshoorn was, het ons Knaap deur die Kangogrotte geneem.
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
Modigliani het gesê op April 15, 2011
Dit bly darem maar asemrowend mooi.
Lekker naweek vir jou Izak
NS – het jy AfriSpaans gekyk by KKNK?????
Izakdv het gesê op April 15, 2011
Is mooi. Nee, nie gesien nie, maar ek ken die ouens wat dit doen. Ek het AfriFrans se cd – het jy dit gesien?
Modigliani het gesê op April 15, 2011
Het gisteraand AfriSpaans gaan kyk – jy kan maar jou eie alie skop dat jy dit gemis het. Ek het op my blog vandag daaroor geskryf – werklik ‘n wonderlike show!
Het ongelukkig AfriFrans gemis, maar ek hou my oe oop vir die Italiaanse een wat oppad is.
frikve het gesê op April 15, 2011
Hi Izak, Dankie vir die mooi fotos. Ek geniet altyd fotos van die Kango want met my engtevrees kon ek nie verder as die Van Zyl Saal vorder nie. Jy sal maak dat ek die volgende KKNK sal wil bywoon.
Izakdv het gesê op April 15, 2011
Lekker!
Izakdv het gesê op April 15, 2011
Hallo Kazi
Dis altyd lekker om daar te wees. En, ja, ons moet die taal bly besig.
Izak
Izakdv het gesê op April 15, 2011
EK sien jou volgende jaar by die KKNK, Frik!