by

Savage Polisiemotors op 5FM

April 14, 2011 in Sonder kategorie

As julle jonk van gees is, moet julle vanaand 22h30 – 23h00 luister hoe Jon Savage gesels met Annie Klopper oor Biografie van ’n bende: Die storie van Fokofpolisiekar.

Die boek is te koop by Kalahari.net.

Ook by Exclus1ve’s aanlyn.

En by Protea se aanlynwinkel.

2 antwoorde op Savage Polisiemotors op 5FM

  1. thenack het gesê op April 14, 2011

    snaaks maar ek is ni juis ‘n groot fan nie

  2. Izakdv het gesê op April 14, 2011

    g’n probleem nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.