by

Hier sit die manne by die KKNK

April 14, 2011 in Sonder kategorie

Johan Badenhorst, die skrywer en vervaardiger van Voetspore, het elke dag ’n paar manne uit die kwaad gehou deur hulle te leer 4×4 ry. Tot my en Johan se vreugde was die Krit-resensent van dié petalje vroulik.

 

 

Hier is Johan aan die gesels met met nóg ’n sterk vrou.

 

 

Johan ry Toyotas, soos hierdie Arctic Trucks.

 

 

Vir die tweewielmanne het Harley-Davidson ook ’n oplossing gehad…

 

 

…selfs as jy nie die grootpad wou vat nie!

 

7 antwoorde op Hier sit die manne by die KKNK

  1. Modigliani het gesê op April 14, 2011

    Vra bietjie vir Johan oor die chillies. En die melk.
    🙂
    En dan lag jy en jy hou die storie vir jouself!

  2. Modigliani het gesê op April 14, 2011

    Ek kan heeldag na Johan luister, daai man se stem is soos chocolates, dik, diep, donker, stroperig, soet.
    Ai.

  3. Izak, ek was die afgelope tyd so besig dat ek nie daarby kon uitkom om vir jou dankie te sê vir die “dekking” wat jy amper daagliks van die Woordfees en nou ook van die KKNK gegee het nie. Net ‘n paar woorde en mooi foto’s het die ding gedoen. Ek was een dag by die Woordfees. Ek sou wat wou gee om sommer die heel tyd daar te wees. Wonderlik.

  4. Izakdv het gesê op April 14, 2011

    jy sal dat ek Johan sommer nou bel – uit blote nuuskiergheid!

  5. Izakdv het gesê op April 14, 2011

    Die Krit het gepraat van sy domineestem!

  6. Izakdv het gesê op April 14, 2011

    Kobus. Baie dankie. Dis ‘n voorreg om deel te kan wees hiervan.

  7. Modigliani het gesê op April 14, 2011

    Dit sal die beste oproep van jou lewe wees!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.