by

Kiekies van die KKNK

April 13, 2011 in Sonder kategorie

 

Ek was die vakansie by die KKNK. ABSA is natuurlik die naamborg…

 

 

…en volstruisprodukte is prominent te sien.

 

Anton Goosen praat van die Boerebasaar. Mag wees, maar jy gaan nie in Edinburgh ’n steak roll koop met koedoe in spermsous nie. (Lekker, ek het dit probeer.)

 

 

Die askoektannies was bobaas. Njannies!

 

Die Boere kan ook’ie spel’ie.

 

 

Maar as jy gaan vir kuns, fantasties. Soos Philip de Vos en Tertia Visser-Downie se optrede. Dit was wêreldklas.

 

 

Natuurlik is daar baie vir die kinders ook. Haai, oe, Blommie!

8 antwoorde op Kiekies van die KKNK

  1. Modigliani het gesê op April 13, 2011

    Ek moet plan maak om volgende jaar te gaan 🙁

  2. Berwick het gesê op April 13, 2011

    🙂

  3. bloukaap het gesê op April 14, 2011

    lank lewe alle askoektantes

  4. Izakdv het gesê op April 14, 2011

    Doen dit!

  5. Izakdv het gesê op April 14, 2011

    !

  6. Izakdv het gesê op April 14, 2011

    viva!

  7. Sê ek ook!

  8. Dit klink en lyk alles lekker. Ek was ook al daar, maar kan die hitte glad nie meer verduur nie. Was dit hierdie jaar ook so verskriklik warm>

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.