by

Lag saam op RSG

April 11, 2011 in Sonder kategorie

Op Dinsdag 12 April om 22h00–22h30 lees Philip de Vos van sy limerieke voor op die RSG-program Vers en Klank.

Die man skryf die heerlikste, snaaksste (en soms stoutste) versies vir die volwasse luisteraar wat jonk van gees is – soos Philip.

Luister en lag saam!

1 antwoord op Lag saam op RSG

  1. Izakdv het gesê op April 11, 2011

    inderdaad!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.