by

Izak by die KKNK

April 4, 2011 in Sonder kategorie

Ek het die eerste vertoning van Philip de Vos “Kindertonele” en Tertia Visser-Downie se “Prente by ’n uitstalling” by die KKNK bygewoon en dit was wonderlik. Die kritici is gaande daaroor. Julle moet dit asseblief gaan bywoon.

4 antwoorde op Izak by die KKNK

  1. TS het gesê op April 4, 2011

    Groen van jaloesie

  2. loudavisi het gesê op April 4, 2011

    I wish!
    Dis buitendien een van die koelste KKNK’S ooit!
    As ek dit geweet het….

  3. Izakdv het gesê op April 11, 2011

    kom kuier volgende jaa, Tina!

  4. Izakdv het gesê op April 11, 2011

    Kom loer ‘n slag in – bring sommer die skool saam!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.