by

’n Nuwe stem is gebore

Februarie 14, 2011 in Sonder kategorie

In 2012 gaan daar ’n debuutroman verskyn wat mense gaan laat praat.

Ek het vanoggend vir die skrywer haar kontrak aangebied.

Sy blog hier op LitNet.

Kan julle raai?

18 antwoorde op ’n Nuwe stem is gebore

  1. jana!jana!jana!jana!

  2. Dis Vos of Annemari.

  3. “Kan julle raai?”

    Nee.

  4. Ek!Ek!Ek!

    O, ek sien dis ‘n sy.

  5. Spokie?

  6. Ek weet! Ffion!

  7. TS het gesê op Februarie 14, 2011

    … gaan jy ons sê?

  8. Ai, dit moet seker lekker wees om te weet …

  9. hmmmm….Dappermuis dink dis Miesies Frog/Mamparra. Maar ek weet nie of sy nog onder die name blog nie?

  10. Ag nee sies man, jy maak ons nou net vrek nuuskierig!!

  11. Ag ek het mos opgegee – sê ons nou seblief!

  12. die raai beskaam nooit ….

  13. Ag ok, ek sien nou eers!
    Tsk…
    Moenie so skree nie, asb!

  14. Izakdv het gesê op Februarie 14, 2011

    Wanneer lê jy jou stories voor?

  15. 2012! Jy kan ons nooit tot dan laat wag voor ons weet nie…dis mishandeling!

  16. Trakie het gesê op Februarie 14, 2011

    LOL!

  17. Izakdv het gesê op Februarie 15, 2011

    ‘n Skeppende stem word veel later gebore!

  18. Nee dissi ek nie 🙂
    Wonder ook of dit nie Nika is nie..

Los ’n antwoord vir DapperMuis. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.