by

Ek gaan beslis by hierdie supermark koop

Februarie 10, 2011 in Sonder kategorie

Ek het nie “Tools” nodig nie, maar … ek stem saam “Nothing Can Instead”.

5 antwoorde op Ek gaan beslis by hierdie supermark koop

  1. TS het gesê op Februarie 10, 2011

    hoop dit kom met ‘n instruksieboekie want sommige mense(lees manne) gaan sukkel

  2. Izakdv het gesê op Februarie 10, 2011

    daar het jy my, Tina

  3. Nee dankie, my huis is al ‘n toolbox.

    My kar ook.

    Hartman is mos ‘n lektriek ou.

  4. Izakdv het gesê op Februarie 10, 2011

    hou hom!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.