by

Okay, ek kies die hel

Februarie 7, 2011 in Sonder kategorie

(Spotprent deur Zapiro, kliek hier vir die vol grootte prent.)

 

Hmmm. So Zuma sê ’n stem vir hom is ’n stem vir die hemel?

Beteken dit dat hy, wat dink hy is in beheer van die ANC, homself tot godjie verklaar het?

Wel, ou pel, ek het vir baie jare trots ANC gestem. Die vorige verkiesing, danksy Zuma, het ek nie. En ek het Sondag gaan registreer om weer vir my ’n plekkie in die hel te boek.

Te hel met jou, Zuma!

7 antwoorde op Okay, ek kies die hel

  1. Dankie vir die waarheid!
    Dan brand ek maar saam.

  2. Izakdv het gesê op Februarie 7, 2011

    hartseer, maar waar.

  3. louisna het gesê op Februarie 7, 2011

    Geluk met jou guts Izak

  4. Izakdv het gesê op Februarie 8, 2011

    Ons grondwet sê ons mag – en dit sal ek aanhou beskerm, Ouboet.

  5. Izakdv het gesê op Februarie 8, 2011

    Hartseer, maar waar, Kazi.

  6. Izakdv het gesê op Februarie 8, 2011

    Dis bitter moeilik. Ek wens daar was ‘n maklike antwoord, maar daar is nie. Vir die eerste keer oorweeg ek die DA.

  7. Izakdv het gesê op Februarie 8, 2011

    Ons HET nog ‘n demokrasie, en ons moet dit benut!

Los ’n antwoord vir Izakdv. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.