by

Briewe uit donker Afrika

November 25, 2010 in Sonder kategorie

Philip de Vos se blog oor briewe tussen Odendaalsrus en die VSA is skreeusnaaks – en tog waar. Dit handel oor Hugh Robertson, later ’n vermaarde joernalis, en ’n meisie in die VSA. Dis ongelooflik snaaks. Wat meer is, Hugh Robertson lewer self kommentaar onder aan die blog – nog ’n rede om dit te gaan lees.

 

En raai hoeveel weeg die Groot Verseboek van 2000. Dis alles in die blog!

2 antwoorde op Briewe uit donker Afrika

  1. TS het gesê op November 25, 2010

    Dankie vir die deel
    Sal weer gaan inloer daar.

  2. Sommer hello se!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.