by

Awie maak opgang

November 23, 2010 in Sonder kategorie

My geleerde vriend, Awie Badenhorst, het hierdie ongelooflike mooi foto geneem wat vandag op die voorblad is van Buite wat in die Beeld en die Volksblad verskyn.

Gaan koop die koerant, dis die moeite werd om dit in al sy glorie te sien.

3 antwoorde op Awie maak opgang

  1. Berwick het gesê op November 23, 2010

    Great foto!

  2. Se vir Awie hy mag maar!
    Dis absoluut stunning.

  3. Izakdv het gesê op November 25, 2010

    Ek het!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.