by

Where do lonely astronauts hang out?

November 10, 2010 in Sonder kategorie

Die een is te goed om nie te deel nie (kom van ’n vriendin in Nieu-Seeland).

 

My geliefde het dit aanvanklik nie gesnap nie, sy sê dis ’n grappie vir nerds.

 

Okay, ek is ’n nerd!

13 antwoorde op Where do lonely astronauts hang out?

  1. Hiehie, dit het my ‘n minuut gevat maar ek het hom nou. Dit maak my ook seker ‘n nerd.

  2. haaaaaaaahahahaha! Ek vrek oor spacebars!

  3. Baie goed maar ek dop, as dit nie vit BBJ was nie, sou ek langer moes dink

  4. zephur het gesê op November 10, 2010

    LOL skerp

  5. TS het gesê op November 10, 2010

    …sug…

  6. :)) maar ook moontlik in die restaurant at the end of the universe?

    Sommer gekoppie – vir seun stuur!

  7. Natasha, as jy na die kommentare moes kyk vir die punchline kwalifiseer jy klaar nie!!! (Yup, nerd & proud of it, EK swem stroom-op. Maar my apologie as ek jou pret n bietjie bederf het, Izak!)

  8. Skerp soos n bottelskerf op n songebrande strand, Jeanius!

  9. haai jong:) is jy ook ‘n fan? Moet weer bietjie daai reeks gaan lees:))

  10. nou wonner ek of iemand al in space gerook het

  11. Balans het gesê op November 10, 2010

    Lang pad gekom.
    Voorheen al elders op ‘n blog (68ghia ???) gesien.
    Bly treffend.

  12. Mooi! (My ‘n rukkie gevat!)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.