by

Ek is famous!

September 21, 2010 in Sonder kategorie

Koop vandag Die Burger en kyk na my fotostorie op bladsy 2 van die Buite-bylae: “Kuikenmoord skud fotograwe”, waar ’n pelikaan rustig skoorsteenveërs se kuikens uit hul neste steel by Intaka, Century City.

4 antwoorde op Ek is famous!

  1. Die pelikane gaan hulle agterente sien.
    sal tog koerant gaan kry

  2. zephur het gesê op September 21, 2010

    Sal dit op ‘Die Burger’ online ook wees

  3. UNPOCO het gesê op September 21, 2010

    Jy is al lankal famous….. Sal gaan lees.

  4. Ek dag jy’s lankal famous {-; (Lanklaas ‘n Burger geisien, hier in Gauteng…)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.