by

Afrikaners in Angola

April 12, 2010 in Sonder kategorie

Nicol Stassen het ’n PhD (in Geskiedenis) gedoen oor die Afrikaners in Angola. Die boek is toe gepubliseer, onder die titel Afrikaners in Angola.

Luister gerus na die gesprek tussen Nicol en Daniel Hugo op RSG oor dié fassinerende boek.

Wanneer? Dinsdagaand 13 April op Leeskring.

5 antwoorde op Afrikaners in Angola

  1. Ek het ‘n ‘onthou dit’ aantekening op my selfoon gesit. Dankie vir die inligting.

    Saterdag aand of liewer Sondagoggend op RSG is daar praatjies oor die letterkunde en alles wat daarmee saamgaan. Hierdie week het Renske dit aangebied. Sy doen dit nou elke tweede week.

    Die Bloemfonteinse Skrywers Vereeniging het tans ‘n skryfkompetisie aan die gang…

  2. Izakdv het gesê op April 12, 2010

    Ditto!

  3. Izakdv het gesê op April 12, 2010

    Maskas, Leon. Ek is seker Nicol sou hulle in sy navorsing gebruik het – sal ‘n bietjie uitvind!

  4. Izakdv het gesê op April 12, 2010

    Ek sal meer moet luister! Dankie vir die inligting.

  5. Izakdv het gesê op April 21, 2010

    Ja, Kazi, dis ‘n vraag!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.