by

Leer hoe om ’n beter redakteur te word

April 7, 2010 in Sonder kategorie

Die Professional Editor’s Group (PEG) hou vir twee dae lank ’n beraad oor die ambag van die redakteur. Dit vind plaas op 13 en 14 Mei 2010 by Bridge House in Franschhoek.

Dit is ’n baie vol program en enige een wat belangstel in die redaksionele proses sal geweldig baat vind hierby.

Kyk net na die program! Daar is heelwat Afrikaanse sessies.

* * *

Day 1: 13 May 2010

09h45–10h20: Session 1

Keynote speaker: Sindiwe Magona

10h45 – 12h45: Session 2

Izak de Vries

Werkswinkel oor die redigeer van Afrikaanse tekste (dit gaan voort op dag 2)

or

Helen Moffett

Workshop on editing texts in English (continues on day 2)

or

Sindiwe Magona

Workshop on editing texts in isiXhosa (continues on day 2)

13h45 – 15h15: Session 3

Nelleke de Jager and Moky Makura

Editing romance fiction: challenges and charms (Panel discussion)

or

Elsibe Loubser-McGuffog and Liliane Top of ‘Creative Express Mini-bar’

Creative writing workshop (continues into session 4)

of

Carina Diedericks-Hugo en haar paneel

Kinderboeke in Afrikaans

15h45 – 16h30: Session 4

Maire Fisher and Tracy Farren

Author and editor in conversation about their collaboration on Whiplash

or

Creative writing workshop (continues from session 3)

of

Danie Botha and Etienne Bloemhof

So was dit gister, en so is die hede – hoe het die tradisie verskil van dit wat nou gebeur?

Day 2: 14 May 2010

10h30–11h05: Session 1

Keynote speaker: Mandla Langa

11h30 – 12h45: Session 2

Martha Evans and Andrew Brown; Linda Gilfillan and Sharon Sorour-Morris

Challenges of the author–editor relationship in the context of texts written in English (Panel discussion)

or

Ivan Vladislavic

Informal talk and discussion on what he’s learnt from reading manuscripts and helping writers to shape books in progress

of

Louise Steyn, Elsa Silke en kollegas

Uitdagings rakende die outeur–redakteur-verhouding in Afrikaanse tekste (Paneelbespreking)

13h30 – 15h30: Session 3

Izak de Vries

Werkswinkel oor die redigeer van Afrikaanse tekste (Voortsetting van dag 1)

or

Helen Moffett

Workshop on editing texts in English (continued from day 1)

or

Sindiwe Magona

Workshop on editing texts in isiXhosa (continued from day 1)

15h45 – 17h15: Session 4

Ann Donald and a team of reviewers

The book reviewer’s view of the editor’s role

or

Arja Salafranca and panellists

Editing works of narrative non-fiction

or

Colleen Higgs, Louise Grantham and publisher colleagues

The publisher’s view of the editor’s role

* * *

Stuur asseblief alle navrae aan [email protected]

 

Koste

  • R1 200,00 (met ’n 10%-afslag tot en met 16 April)
  • Volle lede van PEG: R900,00 (met ’n 10%-afslag tot en met 16 April)
  • Bona fide studente R400,00 (geen verder afslag nie)

5 antwoorde op Leer hoe om ’n beter redakteur te word

  1. katrina het gesê op April 7, 2010

    Klink BAIE interessant… behalwe dat ek nie ‘n koerant of ‘n tydskrif het om te redigeer nie… Ai 🙂

  2. DroomKind het gesê op April 7, 2010

    Ek sal moet kyk of ek ‘n plan kan maak. Dankie!

  3. Izakdv het gesê op April 12, 2010

    Dis vir boeke, Katrina.

  4. Izakdv het gesê op April 12, 2010

    Jy sal dit geniet, DK. Daar is baie interessante mense wat sal optree.

  5. Izakdv het gesê op April 12, 2010

    Jong, daar is in die Noorde ook goed soos die.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.