by izakdv
November 27, 2009 in Sonder kategorie
Wat gebeur as ’n man en ’n vrou … seks het?
Wel, soms gebeur ’n baba.
Goed en wel. Maar wat as die man en die vrou albei gay is, en albei deel is van ’n vaste (gay) verhouding? Daardie één hetero-aandjie saam sal niemand mos van weet nie?
Behalwe as hulle ’n baba kry.
Gideon van Eeden is een van ons belowendste jong dramaturge. Hy woon ’n groot deel van die jaar in Amsterdam, want sy meisie is daar, maar wanneer hy terug is by die huis, gebeur allerlei lekker goed – soos hierdie drama.
Ek wil vanaand gaan kyk. Die speelvak is bitter kort, hopelik kom dit terug vir nog.
Dis in die Artscape, die prys is R30.
27 Nov 09 20:15
28 Nov 09 16:00
28 Nov 09 20:15
Die stuk duur ’n uur en ’n half.
caprice het gesê op November 27, 2009
Dit klink interesant. Miskien moet ek self a draai gaanmaak by die Artscape
Liani.Mare het gesê op November 27, 2009
Interessant… kom skryf vir ons as jy daar was!
Izakdv het gesê op November 27, 2009
Sien jou daar!
Ek sal!
Maghitta het gesê op November 27, 2009
asseblief ons wil hoor, …
Loer bietjie hier bo
Maankind, ek wens ek het meer tyd gehad!
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.
Naam *
E-pos *
Webwerf
Notify me of follow-up comments by email.
Notify me of new posts by email.
Δ
Skep asseblief ’n rekening om te begin.
Onthou My
caprice het gesê op November 27, 2009
Dit klink interesant. Miskien moet ek self a draai gaan
maak by die Artscape
Liani.Mare het gesê op November 27, 2009
Interessant… kom skryf vir ons as jy daar was!
Izakdv het gesê op November 27, 2009
Sien jou daar!
Izakdv het gesê op November 27, 2009
Ek sal!
Maghitta het gesê op November 27, 2009
asseblief ons wil hoor, …
Izakdv het gesê op November 27, 2009
Loer bietjie hier bo
Izakdv het gesê op November 27, 2009
Maankind, ek wens ek het meer tyd gehad!