by

The Myth of Andrew and Jo

November 27, 2009 in Sonder kategorie

Wat gebeur as ’n man en ’n vrou … seks het?

Wel, soms gebeur ’n baba.

Goed en wel. Maar wat as die man en die vrou albei gay is, en albei deel is van ’n vaste (gay) verhouding? Daardie één hetero-aandjie saam sal niemand mos van weet nie?

Behalwe as hulle ’n baba kry.

Gideon van Eeden is een van ons belowendste jong dramaturge. Hy woon ’n groot deel van die jaar in Amsterdam, want sy meisie is daar, maar wanneer hy terug is by die huis, gebeur allerlei lekker goed – soos hierdie drama.

Ek wil vanaand gaan kyk. Die speelvak is bitter kort, hopelik kom dit terug vir nog.

Dis in die Artscape, die prys is R30.

27 Nov 09 20:15

28 Nov 09 16:00

28 Nov 09 20:15

Die stuk duur ’n uur en ’n half.

7 antwoorde op The Myth of Andrew and Jo

  1. caprice het gesê op November 27, 2009

    Dit klink interesant. Miskien moet ek self a draai gaan
    maak by die Artscape

  2. Interessant… kom skryf vir ons as jy daar was!

  3. Izakdv het gesê op November 27, 2009

    Sien jou daar!

  4. Izakdv het gesê op November 27, 2009

    Ek sal!

  5. asseblief ons wil hoor, …

  6. Izakdv het gesê op November 27, 2009

    Loer bietjie hier bo

  7. Izakdv het gesê op November 27, 2009

    Maankind, ek wens ek het meer tyd gehad!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.