Uit die onnie se perspektief
November 20, 2009 in Sonder kategorie
Droomkind se blog oor die boekbedryf is baie interessant. Lees dit gerus.
Onthou, sy is ’n onnie en sy het ’n hele ruk vir ’n uitgewer gewerk.
Lees gerus! Ek kan dit nie beter stel nie.
zephur het gesê op November 20, 2009
Wag dat ek gou gaan loer.
dinkweer het gesê op November 20, 2009
Ek het dit gelees en ook kort kommentaar gelewer. Vandag met ‘n ouer hier uit my omgewing daaroor gesels, en die is ook in sy skik dat kinders weer boeke kan kry.
Izakdv het gesê op Desember 1, 2009
Geniet dit
Izakdv het gesê op Desember 1, 2009
Ek sal moet kom kyk, ek het ongelukkig jou kommentaar gemis.