by

StellenboschWriters.com vier tien jaar

November 13, 2009 in Sonder kategorie

Tien jaar gelede het Rosemarie Breuer ‘n webruimte begin om een en ander te vertel oor een van haar passies – boeke.

Rosie en haar man het kort te vore na Stellenbosch verhuis. Die internet was nog nuut, maar dit het Rosie nie afgesit nie. StellenboschWriters.com is gebore.

 

Vandag, tien jaar later, is die ruimte reeds meer as 800 bladsye diep. Daar het selfs ’n boek ontstaan uit hierdie ruimte, genaamd Stellenbosch Writers.

Besoek gerus www.StellenboschWriters.com. Dis mense soos Rosie wat maak dat skrywers boeke verkoop.

(Rosie administreer ook www.stellenboschbirds.com.)

5 antwoorde op StellenboschWriters.com vier tien jaar

  1. Uitstekend!

  2. hutton het gesê op November 13, 2009

    😉

  3. Hello, Izak, what a surprise!
    Thank you very much for mentioning me and Stellenbosch Writers! This used to be my free service to the community until the beginning of the year. But work has become too much and Hans would like to see more of his wife. So newcomers will have to pay a “handling fee”.
    By the way my family and I immigrated to Stellenbosch in 1981 and never looked back.
    There are still 2 free “services to the community” of mine: StellenboschBirds.com and Kali-Katz.com (they gave us our 2 Norwegian Forest Cats.)
    I am delighted with your blog site.
    Rosie

  4. louisna het gesê op November 14, 2009

    Izak, as jy tyd kry gaan lees ’n stukkie uit “Gebed om die gebeente”: Die fondamente van ’n verbysterende gedig“ in die Seminaarkamer: http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=74531&cat_id=163 Kyk onder die opskrif DIE MOTIVERINGSWAARDE VAN AFJAKKE. Hulp is deur ’n kind gevra en iets anders gekry.

  5. lekker blog wat jy hier het Izak. Ek kom loer gou weer in.

Los ’n antwoord vir Naghings. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.